Beeskop “Hoodie” – Navy blou

Hoodies

Hoe om te meet

Kies die regte Hoodie deur een van jou eie Hoodies te meet soos volg:

  • Bors :
    Lê een van jou eie hoodies of soortgelyke item plat neer en meet direk onder die arms van links na regs soos aangedui in die illustrasie.
  • Lengte:
    Lê een van jou eie hoodies of soortgelyke item plat neer en meet vanaf the skouer tot by die onderkant van die hoodie soos aangedui op die illustrasie.
*NB:  Die gids is slegs ‘n riglyn en die mates kan effens verskil van die fisiese produk
HOODIES
GROOTTEBREEDTE (CM)LENGTE (CM)
S5472
M5674
L6076
XL6478
2XL6680
3XL7082

This product is currently out of stock and unavailable.

Whatsapp
Hulp nodig?
Hello!
Stuur vir ons 'n Whatsapp as jy enige vrae het.