Die Bees Bos broek is uiteindelik hier met gemak en styl.
- Vervaardig in Suid-Afrika
- Goeie kwaliteit 200 gsm “Bush Blend Polycotton” materiaal
- Oorgenoeg sakke aan die kant en agter wat diep genoeg is sodat niks verlore gaan nie
- Kant rekke om gemaklik om die heupe te pas en nie af te sak nie
- Beskikbare Groottes: 28 – 44
- Kleur: Salie Groen