Kies die regte Hoodie deur een van jou eie Hoodies te meet soos volg:
- Bors :
Lê een van jou eie hoodies of soortgelyke item plat neer en meet direk onder die arms van links na regs soos aangedui in die illustrasie.
- Lengte:
Lê een van jou eie hoodies of soortgelyke item plat neer en meet vanaf the skouer tot by die onderkant van die hoodie soos aangedui op die illustrasie.
*NB: Die gids is slegs ‘n riglyn en die mates kan effens verskil van die fisiese produk