Kies die regte t-hemp deur 'n t-hemp wat jy reeds het, te meet soos volg:
- Bors :
Lê die t-hemp plat neer en meet direk onder die arms van links na regs soos aangedui in die illustrasie.
- Lengte:
Lê die t-hemp plat neer en meet vanaf the kraag tot by die onderkant van die t-hemp soos aangedui op die illustrasie.
*NB: Die gids is slegs ‘n riglyn en die mates kan effens verskil van die fisiese produk