Kies die regte t-hemp deur een van jou eie t-hemde te meet soos volg:
- Bors :
Lê een van jou eie t-hemde plat neer en meet direk onder die arms van links na regs soos aangedui in die illustrasie.
- Lengte:
Lê een van jou eie t-hemde plat neer en meet vanaf the kraag tot by die onderkant van die t-hemp soos aangedui op die illustrasie.