Dames Beeskop t-hemp – Grys

R280.00

options
Clear

Dames Beeskop t-hemp – Grys

R280.00

BELANGRIKE NOTA:
Ons t-hemde is ‘n mode snit en effens nouer en langer as normaal. Maak asb seker oor die grootte deur op die skakel hierbo te kliek voor bestelling geplaas word.

Clear
SKU: DT-KOP-GR Categories: , Tags: , , ,

Description

Die Bees dames t-hemp is ‘n mode snit wat spesifiek vir ‘n dame se lyf vervaardig word om ‘n meer stylvolle voorkoms te skep en dieselfde tyd ook gemaklik is om elke dag te dra.

  • Dames t-hemp
  • Katoen mengsel (Polycotton)
  • Mode snit met ronde nek
  • Vervaardig in Suid-Afrika
  • Groottes beskikbaar in XS – XL
  • Kleur: Grys

*LET WEL: Die Styl en kleur kan effens verskil van die foto.

Additional information

Weight 0.5 kg
T-hemp grootte

XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL, 5XL