Kinder Plaasjapie t-hemp – Grys

R230.00

options
Clear
Add to Wishlist
Add to Wishlist

Kinder Plaasjapie t-hemp – Grys

R230.00

Kinder T-hemde

Hoe om te meet

Kies die regte t-hemp deur ‘n t-hemp wat jy reeds het, te meet soos volg:

  • Bors :
    Lê die t-hemp plat neer en meet direk onder die arms van links na regs soos aangedui in die illustrasie.
  • Lengte:
    Lê die t-hemp plat neer en meet vanaf the kraag tot by die onderkant van die t-hemp soos aangedui op die illustrasie.
*NB:  Die gids is slegs ‘n riglyn en die mates kan effens verskil van die fisiese produk
KINDER T-HEMDE
GROOTTEBREEDTE (CM)LENGTE (CM)
1 - 2 jaar30.538
3 - 4 jaar33.541.5
5 - 6 jaar34.549
7 - 8 jaar37.553
9 - 10 jaar4158.5
11- 12 jaar4463
13 - 14 jaar4666

BELANGRIKE NOTA:
Ons t-hemde is ‘n mode snit en effens nouer en langer as normaal. Maak asb seker oor die grootte deur op die skakel hierbo te kliek voor bestelling geplaas word.

Clear
Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: KT-PJ-GR Categories: , Tags: , , ,

Description

Nou kan jy en jou kinders saam mooi aantrek en die dorp (of plaas) aanpak in styl.

  • 100% Katoen
  • Ronde nek
  • Vervaardig in Suid-Afrika
  • Groottes beskikbaar in 1 – 14 jaar
  • Kleur: Grys

Additional information

Weight 0.5 kg
T-hemp grootte

1-2 jr, 3-4 jr, 5-6 jr, 7-8 jr, 9-10 jr, 11-12 jr, 13-14 jr