Uniek t-hemp – Olyf

R290.00

options
Clear
Add to Wishlist
Add to Wishlist

Uniek t-hemp – Olyf

R290.00

Unisex T-hemde

Hoe om te meet

Kies die regte t-hemp deur een van jou eie t-hemde te meet soos volg:

  • Bors :
    Lê een van jou eie t-hemde plat neer en meet direk onder die arms van links na regs soos aangedui in die illustrasie.
  • Lengte:
    Lê een van jou eie t-hemde plat neer en meet vanaf the kraag tot by die onderkant van die t-hemp soos aangedui op die illustrasie.
*NB:  Die gids is slegs ‘n riglyn en die mates kan effens verskil van die fisiese produk
UNISEX T-HEMDE
GROOTTEBREEDTE (CM)LENGTE (CM)
XS45.570
S48.572.5
M51.575
L54.577.5
XL57.580
2XL60.581
3XL64.582
4XL67.584
5XL70.586

Ons t-hemde is ‘n mode snit en effens nouer en langer as normaal. Maak asb seker oor die grootte deur op die skakel hierbo te kliek voor bestelling geplaas word.

Clear
Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: T-UNI-OL Categories: , Tags: , , ,

Description

Die Bees t-hemde word spesifiek vervaardig met gemak en styl in gedagte. Hierdie t-hemp is ‘n mode snit lyk goed aan enige lyf.

  • 100% Katoen
  • Mode snit met ronde nek
  • Vervaardig in Suid-Afrika
  • Groottes beskikbaar in XS – 5XL
  • Kleur: Olyf

Additional information

Weight 0.5 kg
T-hemp grootte

XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL, 5XL